Lara Flynn Boyle

Lara Flynn Boyle
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1987–2014
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lara Flynn Boyle (gebore 24 Maart 1970) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Happiness (1998) en Men in Black II (2002), en in die televisiereekse Twin Peaks (1990) en The Practice (1997).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search